Tuesday, August 31, 2010

Ja fok ne.....

Die blog word erger afgeskeep as my engelse fokken een!    Ek was nou maar nie lus om kak te deel met die van julle wat hier lees nie.  

Ek is in 'n verskrikklike anti Suid Afrikaanse bui!   Veral toe die Sokker aanwas!   Hoe de fok het julle dom fokken idiote dit reg gekry om julle self te gedra?   Maklik!   Ons wil net vir die wereld wys dat julle gedljies in goeie belange sal hanteer word. 

Nou is die sokker verby en dit gaan kakker as ooit tevore!    Maar moenie worry nie!  Ons sal maar aanhou betaal ensovoorts sodat die regereing ons geld kan gebruik om wette teen ons te maak! 

Ek is nie op 'n happy plek lately nie!