Wednesday, September 23, 2009

Nog, nuwe dag

Hy dit is maar net nog 'n nuwe dag met dieselfde kak. Ten minste het dit gisteraand so bietjie gereen, let wel net bietjie maar hy ek moan nie.

Wat het koos Kombuis gesing op sy een cd, dit is net 'n paar van my favourite goed!

En die reen in die somer is een van hulle.

Thursday, September 17, 2009

Die waiter

So ek en Max het 'n bier of drie gan sluk so vinnig net om bietjie kak te praat en bietjie van ons frustrasies onstlae te raak deur ons stories vir mekaar te vertel.

In die vorige post to moan ek dat hy nie die waiter moet afpis nie want tyd is min en ons moet vinnig suip. Ag fok toe is die waiter swart en ek moet vir haar eventually tot met handgebare help dat ons nog 'n bier uit die plek will wurg

Sy moes eintlik 'n fokken handgebaar teen die kop gekry het. Hoe wil sy nou he moet ek ses biere in 'n uur afkry met sulke kak diens.

Die fokken BEEE demographics fok tot my gesuipery op. Dan moet jy weet hoe kak dit gaan.

Mal max....

Ek dink die ou moet maar sy nickname verander na gatvol nie lus vir kak Max nie. Smaak my hy is sommer nou afgepis met alles en almal. Hopelik as ek hom 'n bier voer van middag dan sal hy bietjie bedaar en hopelik nie met die waiter fokken moan oor die kleur van sy bier nie.

Moet nooit die fokken waiter afpis as jy drink nie, n mens makeer mos die volgende een op die tafel as die een waarmee jy besig is half leeg is. Dop is nooit half vol nie net leeg.

So ek sal my self sielkundig voor berei vir 'n moerige vriend nadat ek sy laaste post gelees het. Gaan check en besluit self!

Tuesday, September 15, 2009

Eish!!!

Wat is die toppunt van rassisme?
As die tuinjong weier om die Afrikanertjies nat te gooi.

Monday, September 14, 2009

Hmmmmm

Bel die president.....

Nou wat kan ek vir die ou se. Wel ek kan moan oor die feit dat my kar se shocks net 50 000 kilometer hou asgevolg van die sinkplaat, sinkgat donderse paaie waarop ek moet ry. Toe ek jonger was het plaas paaie beter gelyk as die goed waarop ons vandag moet ry.

Ek kan moan oor die feit dat my huis meer staal op het om boewe uit te probeer hou as wat gebruik was om alcatraz te bou. Saam met dit my maandleikkse paaiement om 'n ADT bord op my muur vas te kap wat se try eerder my buurman, hy het nie armed response nie.

Dalk moet ek moan oor die pispot vol geld wat ek vir die alarm betaal het om my hopelik te waarsku as iemand oor die muur gespring het.

So right kom ons bel!

BEEEEP.......Beeep......Beeeeeep....

Wat de fok!

4 Miljoen rand en die fokken ding is beset? Nou begin die multimedia in die Beemers eers sin maak. Hulle weet nie eers hoe werk 'n telefoon nie.

Wag laat ek weer probeer ( By the way - 17737 toll-free)

Beeep Beeep Beeeep

Ag fok dit!

Saturday, September 12, 2009

Die burger box


So die kat (Dit is nou die vrou want as sy weg is, is ek baas) se sy is lus vir bietjie junk kos vanaand, so geen gesonde weighless veggies, rys en vleis nie. Sy reken ons moet sommer maar iets by die Burger box gaan pik.

Nou die Burger box is een van daardie joints wat ek kan onthou, van wel, van ek KAN onthou! Die plek bestaan al donkie jare daar in Krugersdorp. Al wat ek weet van die plek is dat die ou wat die chips moet sny fokken lui is en die goed in sulke bree stroke kap. Dit is erger as die kamtige potatoe wedges crap wat party plekke probeer verkoop. Die ouens gee fokken chips!

Nou ek het 'n favorite iets wat ek by sekere plekke eet. As ek by die plek aankom weet ek al wat ek wil he. By die burger box is dit Ribs en die die moerse stukke chips. Hulle gee vir jou 'n hele rack en so halwe sak aartapels se chips. Jy moet 'n vraat wees om die lot kaf te draf. En ek probeer maar elke keer.

Sal na vanaand se 8 PM fliek seker maar die res van die leftovers gaan opheat vir 'n snack. As jy ooit eendag in Kruger se dorp is gaan probeer. Hoe goed is 'n Roadhouse wat vir jou 'n bier in jou kar kom aflaai!

Fokken Goed!

Friday, September 11, 2009

Wonder wanneer

Gaan eimand eendag die fucked up regering op hulle plekke sit. Dit smaak my nou hulle makeer om die privaat hospitale ook op the fok sodat hulle dalk 4 fancy fokken BMW's kan koop met tv en allerhande kak in .

Blykbaar reken hulle die multimedia in die kar is daar sodat hulle presentations kan kyk voordat hulle na 'n meeting toe gaan. Fok weet hulle hoe werk die ding? Dalk om porn te check!

Fokken Amazing en hulle will he ons moet dit glo! Was hulle te fokken arm om vir die minister 'n laptop the koop of het hulle moed opgegee met die PC training?