Wednesday, September 23, 2009

Nog, nuwe dag

Hy dit is maar net nog 'n nuwe dag met dieselfde kak. Ten minste het dit gisteraand so bietjie gereen, let wel net bietjie maar hy ek moan nie.

Wat het koos Kombuis gesing op sy een cd, dit is net 'n paar van my favourite goed!

En die reen in die somer is een van hulle.

1 comment:

Sielispeeer said...

Gooi biekie iets nuuts