Wednesday, November 4, 2009

Global Warming......

Aardbol verwarming, wat de fok. Ek sweer iemand is besig om ons 'n rat vor die fokken oe te te draai. Hoe kan dit global warming wees as ek in November maand voor die kassie sit onder 'n kombers.

Fok ek was nog nie eers die seisoen in die swembad nie, en ek het solar heating vir die ding. Al wat hy doen is vreet kloor en ek staan en vloek die Kreepy wat ek eendag nog swart gaan verf want hy maak mos net halfte van die swembad skoon.

Maar ek vestaan dit glad nie, almal kerm dat dit warmer word maar die laas winter was dit fokken koud. Waar word dit nou warm, net op die pole? Who knows, die ouens met die dik brille en wit jasse snuif seker iets.

No comments: