Thursday, September 17, 2009

Mal max....

Ek dink die ou moet maar sy nickname verander na gatvol nie lus vir kak Max nie. Smaak my hy is sommer nou afgepis met alles en almal. Hopelik as ek hom 'n bier voer van middag dan sal hy bietjie bedaar en hopelik nie met die waiter fokken moan oor die kleur van sy bier nie.

Moet nooit die fokken waiter afpis as jy drink nie, n mens makeer mos die volgende een op die tafel as die een waarmee jy besig is half leeg is. Dop is nooit half vol nie net leeg.

So ek sal my self sielkundig voor berei vir 'n moerige vriend nadat ek sy laaste post gelees het. Gaan check en besluit self!

1 comment:

Wreckless Euroafrican said...

So, nou het ek twee plekke waar ek vir jou kan kom lees, en waar jy niks pos nie. Lekker man!!!
Mal Max!