Monday, September 13, 2010

die fokken tolhekke en nommerplate

Ek sien die slim ouens in die regering het nou die fancy elektroniese tag weg gelos op die nuwe nommerplate.

Hulle hele rede vir nuwe plate was om bedrog te voorkom, en dat die eienaar se details op die plaat gestoor word deur een of ander transponder chip.

Well no more fucking chip.  Dit is te fokken kompleks vir die slim ouens.  So inplaas daarvan om dit as 'n kak idee op te sit, gaan hulle nog steeds voort met die plan.   Klink soos baie ander kak wat hulle nou maar net half doen.

But who cares, die belangsting betaler betaal maar.....

ook gedog dit was nodig om ons te charge vir die tolhekke.......

1 comment:

Wreckless Euroafrican said...

Bonus - no chip - no toll.... Wat foikken kla jy!!!
Salagatle!