Tuesday, September 21, 2010

Nou het ek ook als gehoor

Die ANC se Gwede Mantashe reken die volgende.....

Ál meer wit mense stem vir die ANC, want hulle is beïndruk deur sy beleid.

Askies.....Bly hy ook hier in fokken Suid-Afrika!    Hoe beindruk dink hy is ons met die feit dat al ons belasting geld uitgekak word om elke hoek en draai.

Maar wag nog beter was die volgende een in die artikel....

Hulle (ANC)  is georganiseerd en die ANC kan op ’n gestruktureerde en betekenisvolle wyse met hulle vergader. Dis tot ons voordeel.” 

Fok dit, maar jis boet julle kan nie 'n suipsessie by SAB reel nie.

Moet ek se Out of touch of sommer net fokken arogant?

No comments: